Parys se Domefees 2017 was n reuse sukses. Tussen die groot verskeidenheid avontuursporte waaraan die publiek kon deelneem was daar heerlik gekuier met ondermeer Bok van Blerk, Henk Grimsel en Kahn Morbee from the Parlotones. Daar is na verloop van hierdie jaar se Domefees besluit om n nuwe datum bekend te maak vir die fees aangesien die fees bots met matriekeksamens. Die nuwe datum sal binnekort bekend gemaak word.