Net 3 dae oor om te stem vir ons eie Esmé Booyens-Burn finalis vir Mev. Suid Afrika 2017. Die nuwe kroondraer word op Vrydag 17 November aangewys.
Stemme sluit 15 November om 12:00. Maak dus seker jy stem betyds. Parysenaars wat vir Esmé wil stem kan # SABC3 Esme Booyens Burn sms na 35959.