Hartelus Mark

Kom koop, kuier, eet, wandel en ontspan langs die rivier by die brug in Parys! Eerste Saterdag van elke maand. R10 toegangsfooi vir volwassenes. Kinders onder 16 en pensioenarisse gratis.

Hartlelus Mark is Parys se maandelikse mark wat elke eerste Saterdag van die maand langs die rivier by die brug plaasvind! Die atmosfeer is gesellig en onstpanne met heerlike eetgoed en pragtige handgemaakte items wat te koop aangebied word. Kom koop heerlike kos en hou piekniek!

Date

Jun 06 2020

Time

9:00 am - 3:30 pm

Location

Egweni Lodge
2 Van Coller St, Parys

Organizer

Hartelus Mark
Phone
082 641 9618
Email
hartelusmark@gmail.com
Website
https://www.hartelus.co.za/

Next Occurrence